Welcome Guest [Log In] [Register]
Add Reply
Welkom
Topic Started: May 17 2009, 02:10 PM (262 Views)
JacquesP
Administrator
Ek wil eerstens net sĂȘ dat ek geen verband hou met Franz Marx Films nie. Hierdie is net 'n "fan fiction" oor Egoli en hoe ek sien dinge gebeur. Alle karakters behoort aan Franz Marx Films. Hoop julle sal dit geniet.

My episode skop af waar Vrydagaand se episode opgehou het.

Ek sal dit waardeer as julle comments los na elke episode sodat ek weet wat dink julle van my stories en so aan. Dit is vinnig om 'n reply te stuur. Aan die onderkant van die bladsy sal julle sien daar is a fast reply.

Hoop julle geniet my storie. Terloops ek maak nie gebruik van vervangde karakters nie soos bv in my storie speel Christel Smith, Tarien.

Geniet dit!!
Offline Profile Quote Post Goto Top
 
1 user reading this topic (1 Guest and 0 Anonymous)
« Previous Topic · Nuus oor fanfic · Next Topic »
Add Reply

Via Domus created by Steve of the ZetaBoards Theme Zone